Die gidse verskaf die algemene praktyk in die kode en koppelvlakontwerp in die GNOME-platform, asook gedetailleerde inligting aangaande sekere programme en komponente.
Die verwysings bevat die toepassingsprogrammeringskoppelvlak (API), 'n lys funksies, klasse en metodes van die GNOME-platformbiblioteke en die standaarde wat in die GNOME-platform gebruik word.
Die GNOME-ontwikkelingsuite is 'n stel gereedskap om programmering te vergemaklik. Dit bevat 'n grafiese program vir koppelvlakkonstruksie, 'n geïntegreerde hulpstelsel vir API-verwysing, en nogwat.
Vir die wat ontwikkel of belangstel in die ontwikkeling van GNOME of programme vir GNOME. Hier is ontwikkelingsdokumentasie en inligting oor hoe om betrokke te raak en nogwat.
Copyright © 2007, 2008 The GNOME Project.
GNOME and the foot logo are trademarks of the GNOME Foundation.
Hosted documents have their own copyright notices.
Optimised for standards.
Hosted by Red Hat.